top of page
Team Members

Boodskappe aan die Liggaam van Christus van Abba

About

Die ontdekking van God se Stem deur Joernaalhouding

Tydens die soeke na God se Stem in my eie lewe, het ek opnuut bewus geword van hoe spontaan God met Sy kinders gesels. Alhoewel Hy op verskillende kreatiewe maniere kommunikeer, het ek Hom op 'n bevestigende manier ervaar deur joernaalhouding. Soos ek geleer het om myself beskikbaar te stel vir Heilige Gees en my in die Woord te verdiep, het woorde van bemoediging uit my pen begin spoel. Opbouende boodskappe van God se liefde het uitgevloei, asook waarskuwings, rigtingwysings en opdragte van hoe om gereed te wees vir die koms van Jesus, ons Koning en Bruidegom.

Woman Writing

©2025 The Desert Call. Powered and secured by Wix

bottom of page